r/afrikaans • • 7h ago

Leer/Learning Afrikaans Looking for an Afrikaans-speaking South African for a school assignment

9 Upvotes

Hi everyone!

I'm a secondary school student from Belgium. For my Dutch class, I need to exchange five emails with someone from South Africa who speaks Afrikaans.

I would write my emails in Dutch, and you would reply in Afrikaans. The emails don't need to be very long. We could talk about everyday life, hobbies, school, culture or the differences between Belgium and South Africa.

Would anyone be willing to help me with this assignment?

Thanks in advance!


r/afrikaans • • 17h ago

Kultuur Waar kan ek 'n pdf van Ingrid Jonker se gedigte kry?

6 Upvotes

Soos ek verstaan is dit nou al sedert 2015 in die public domain. So ek sou dink dat ek dit iewers vir nuut kan kry. Maar al wat ek kan vind is 'n Kindle weergawe of net enkele van die mees bekende gedigte.

Ek wil dit print, in 'n boek bind en in my eie boekrak sit.


r/afrikaans • • 20h ago

Vraag Opsoek na 'n Afrikaanse liedjie

5 Upvotes

Opsoek 'n Afrikaanse liedjie waar die man sy meisie se ouers ontmoet, daaroor stres en net sy kan hom vertroos.


r/afrikaans • • 1d ago

Grappie/Humor Lank lewe Jack🤣

Post image
13 Upvotes

r/afrikaans • • 1d ago

Kultuur What is traditional Afrikaner clothing?

20 Upvotes

Different cultures have recognisable traditional clothing. Indians have their beautiful traditional outfits, Scots have their kilts, and Pacific Island cultures have their colourful attire.

But what about Afrikaners or Boers?

If you were attending a formal cultural event where everyone had to represent their heritage through clothing, what would you wear as an Afrikaner man or woman?

Is there such a thing as traditional Afrikaner clothing? If so, what does it look like?

I'd love to see some photos or examples!


r/afrikaans • • 2d ago

Leer/Learning Afrikaans I'm braaand new to learning Afrikaans, and I'm very confused by these translations

Thumbnail
gallery
84 Upvotes

I was translating a song title, but when I hit the reverse, it was different. Is anyone able to explain this a little? Thank you!


r/afrikaans • • 2d ago

Vraag Som van twee

8 Upvotes

Hi julle

Ek is opsoek na n film met die naam som van twee

Enige iemand wat dalk weet waar ek hom kan kyk?

Ek is in die VSA so DVDs gaan ongelukig nie werk nie

Ek kry hom ook nie op enige streaming sites nie


r/afrikaans • • 2d ago

Leer/Learning Afrikaans Van die os op die jas

15 Upvotes

Ek sien die gesegde kom vanaf die Nederlandse weergawe “Van de os op de ezel springen” (Laat weet as ek hier die kat aan die stert beet het).

Synde die gesegde rofweg verwys na ‘n loodregte onderwerpsverandering kan mens die struktuur van die nederlandse weergawe verstaan.

Weet iemand waar ons aan die “…op die jas” gedeelte van die Afrikaanse weergawe kom?

Sommer net vir interessantheidsonthalwe.


r/afrikaans • • 3d ago

Leer/Learning Afrikaans Looking advice...

29 Upvotes

This is a really weird question but... How would I say/write "Lemon Thief" in Afrikaans? I want to be sure as it's a little joke with a friend from S Africa and I'm sending him a lemon themed care package. I don't want to rely on a translator tool and my understanding of the language is very limited.

I thought it would just make him smile as he's been going through a few things.

Dankie! 💕


r/afrikaans • • 3d ago

Leer/Learning Afrikaans Hello there! I'm looking for some advice on how to start learning Afrikaans :)

24 Upvotes

Hello Afrikaans-speaking friends! I'm a Northern Italian lad who is in love with the Afrikaans language (and culture) and wants to start learning it. I know a bit of German and French, but something about Afrikaans is beckoning me. Could someone give me some advice?

Any comment would be really appreciated!

Thank you all!


r/afrikaans • • 3d ago

Navorsing/Research Is it true that some of y'all have like House Keepers and stuff lmao

0 Upvotes

As a middle-class American, I find this kind of fascinating because having a housekeeper here is usually seen as something only wealthy people can afford. I'm genuinely curious, is having domestic help actually pretty common among middle class South African families, or is it more of an upper-class thing? 😂


r/afrikaans • • 4d ago

Musiek/Vermaak Daar was n tyd sonder AI

24 Upvotes

Kyk enige van julle Daar Was ‘n Tyd op Kyknet?

Wat dink julle van die AI gebruik in dit?

Eks n bietjie oor vol op ironie.


r/afrikaans • • 5d ago

Nuus Ja Herman

Post image
16 Upvotes

r/afrikaans • • 4d ago

Vraag Chat any one

0 Upvotes

Is hier iemand wat net wil gesels.


r/afrikaans • • 7d ago

Self Adverteering Afrikaans Minecraft Server.

14 Upvotes

Hello ek will hoor asof daar mense is wat saam met my op n server will speel ek sal dit maak en hosting sal nie n probleem wees nie. Dit is Java en Bedrock enige mense is welkom tot as jy nie Afrikaans kan praat nie so as jy belang stell stuur 'n DM of loss 'n comment ❤️


r/afrikaans • • 7d ago

Ernstig Uit die mond van n suigeling? Nee, uit die mond van my man.

23 Upvotes

Goeiemore almal.

Ek wil graag iets met julle deel.

Ek en my man is al 10 jaar saam en gister het die gebeur, wat nog nooit gebeur het nie:

Hy staan voor my en kyk my met n uitdrukking wat ek nog nooit gesien het nie en sukkel om hom te lees, daar is n oomblik van stilte en sy woorde kom soos n poep uit wat jy in gehou het na jou eerste date:" Sjoe my vrou, jy lyk sleg!"

Ekt nie geweet hoe om te reageer nie, binne my wou ek huil, maar ekt gesmile en gese:" My man, onthou ek was Woensdag vir n operasie, ek het seer en die feit dat ek niks kan doen nie maak my ongelooflik depressief."

Sy volgende woorde terug aan my het my oë oop gemaak en my hart in my skoene laat val:"Maar my vrou, ek ken jou nie so nie, ek weet hoe jy is en om jou so te sien maak my deurmekaar."

So, al dink mens jou man sien jou nie raak nie, hy doen, hy sien wat jy doen om mooi te lyk vir hom (en as jy kwaad is vir hom, dan wil jy net vir jouself mooi lyk🤭) mens is so geneig om rond te kyk hoe ander lyk, wat hulle dra, hoe hulle grimering doen en fokus te min op wat saak maak🤗


r/afrikaans • • 7d ago

Geskiedenis Millenniërs teen Gen Z: Die Afrikanergeskiedenis-uitdaging

Thumbnail instagram.com
8 Upvotes

r/afrikaans • • 9d ago

Kultuur Title: The Shape Of Curiosity Mixed media on canvas - Unframed Size: 29cm x 21cm. Artist: Juliette Venter

Post image
13 Upvotes

r/afrikaans • • 9d ago

Leer/Learning Afrikaans Relearning Afrikaans after forgetting it in school

27 Upvotes

I moved to Stellenbosch for uni at the beginning of this year and have decided that I need to take Afrikaans seriously seeing as it may become a lot more useful for me to know than I expected it to.

I studied it back in high school and passed it but just barely, (conversational practice has always been the worst for me) so I’m hoping to relearn it in a way that I can communicate more with the people here so as to not feel as left out.

Some of my friends do know Afrikaans but we primarily speak in English so I’m not sure how to go about finding a practice partner on the daily.

If there’s any tips I really would appreciate them!


r/afrikaans • • 9d ago

Nuus DinkWeer Donderdag | Die eeu van geleende mag

Thumbnail
open.substack.com
8 Upvotes

Enkele aanhalings uit die artikel:

"Ons is waarskynlik die tegnologies gevorderdste geslag wat nog geleef het, maar terselfdertyd een van die geslagte wat die minste in staat is om die tegnologie waarop ons lewens berus, self te herskep.

Ons dra die wêreld se kennis in ons broeksakke rond, maar bitter min van ons kan die toestel waarmee ons dit doen, self bou.

Ons kan binne sekondes met iemand aan die ander kant van die aarde praat, maar hoeveel van ons verstaan werklik hoe die netwerk werk wat dit moontlik maak?

Ons beskawing as geheel het slimmer geword, maar die individu het minder selfstandig geword.

Dieselfde gebeur ook op individuele vlak. Ons kontrakteer ons denke uit aan tegnologie weens die gerief.

KI is natuurlik 'n besonderse hulpmiddel. Ek gebruik dit self. Maar daar is 'n verskil tussen 'n hulpmiddel wat jou denke versterk en een waaraan jy jou denke afgee.

As 'n mens elke ongemaklike intellektuele worsteling kan omseil deur 'n prompt te tik, loop jy die gevaar dat jy die antwoord kry sonder om die vermoë te ontwikkel om te weet waarom dit 'n goeie antwoord is.

Dit is miskien die vreemdste vorm van geleende mag ooit. Om toegang te hê tot byna al die mensdom se kennis, maar toenemend afhanklik te raak van iemand of iets anders om vir jou te sê wat daarvan gemaak moet word."


r/afrikaans • • 10d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Titel: Gebed vir Lucy. Mixed media op canvas. Grote: 30 cm x 20 cm. Kunstenaar: Stix (Suid-Afrika)

Post image
47 Upvotes

r/afrikaans • • 11d ago

Kultuur The Illusion of Wholeness Mixed Media on Canvas - Unframed Size: 29cm x 21cm. Artist: Juliette Venter - South Africa

Post image
22 Upvotes

r/afrikaans • • 13d ago

Grappie/Humor Wie stem saam

34 Upvotes

Niemand staar so diep in jou siel in soos die mense agter op 'n bakkie nie